Nolene - Oe Jitte, Baby (Official Lyric Video)

Nolene - Oe Jitte, Baby (Official Lyric Video)

Official Music Video for Oe Jitte, Baby by Nolene. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/ojby Follow Nolene on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/nolenespinksiespinks Instagram - https://www.instagram.com/nolene_spinksie_spinks?igsh=MTk1ZmtpN2UzaWVwNw== TikTok – https://www.tiktok.com/@nolene_spinksie_spinks?_t=8kgoCmGO0Np&_r=1 Website: https://selectmusiek.co.za/nolene-duik-in-solo-waters-met-eerste-enkelsnit/ Director, Editor, Grading, Camera: Emil Paul Executive Producer on behalf of Sony Music Africa (Pty) Ltd: Emil Paul Oe Jitte, Baby - Lirieke Bitter vinnig Bitter maklik maak ek my die fool Uit my mond kom dinge wat ek weet ek nie bedoel Ek verstom My tong dom Nou deurmekaar Stap maar weg en los dit eerder daar Tyd stap verder Tyd vererger want dit hou al ‘n maand Uitgeskuif en sit ek alweer alleen vanaand My kop klop My hart stop as jy voor my staan Weet nie hoe dit erger nou kan gaan Ek skryf my woorde nou neer Haal asem, probeer nog ‘n keer Jys die bietjie sonskyn in my oë Die wind wat kom van agter Krag van bo Wag wat, scratch that Hierdies kinderlik Soek ‘n regte man bitterlik, mm My soet gedagtes het dalk bietjie grys Gee my 50 redes om te wys Alles van jou is op my agenda Oe jitte, baby Return to sender Trots in my sak weggepak My woorde mooi opgevou Breek die stilte Stuur dit met my hart op my mou Dit vat lank My foon klank Kan ek dit terug trek? Oe jitte, baby Ag, dis net my ma Ek lees my woorde nou deur Blue tick Dit het nou gebeur Jys die bietjie sonskyn in my oë Die wind wat kom van agter Krag van bo Wag wat, scratch that Hierdies kinderlik Soek ‘n regte man bitterlik, mm My soet gedagtes het dalk bietjie grys Gee my 50 redes om te wys Alles van jou is op my agenda Oe jitte, baby Return to sender Return to sender Oe jitte, baby Return to sender Dit voel soos vir ewig en meer Half uur later kom sy boodskap deur Jys die bietjie sonskyn in my oë Die wind wat kom van agter Krag van bo Wag wat, scratch that Hierdies kinderlik Soek ‘n regte man bitterlik, mm My soet gedagtes het dalk bietjie grys Gee my 50 rede om te wys Alles van jou is op my agenda Oe jitte, babys Return to sender Music video by Nolene performing Oe Jitte, Baby (Official Lyric Video). (C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd / Muse Production (Pty) Ltd http://vevo.ly/YDT71M #Nolene #OeJitteBaby