
Zoé & Zaan Sonnekus - Klein Dorpie Mentaliteit (Amptelike Musiekvideo)
Geniet Zoé & Zaan Sonnekus se eerste musiekvideo van Klein Dorpie Mentaliteit Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse -- https://vyd.co/KleinDorpieMentaliteit Lyrics: Sy het my naels geverf en jy het my bederf Met die nuus dat jy my nie meer wil he nie Ek weet nie wat om te sê nie Hoekom maak jy my nou so skaam? Elke mens in hierdie dorpie ken my naam En nous ek bang om uit te gaan Van 2 maande Na 2 dae Alles voel fokken deurmekaar en in Retrospek, julle 2 hoort by mekaar Want sys n Kleindorpie onderwyseres En jys n blou oog kleindorpie argitek Terwyl on saam was het jy aangele by haar Ja julle twee verdien nie Kleindorpie mentaliteit Dit is die makste honde wat die seerste byt Terwyl ons saam wat het jy aangelê by haar Ja julle 2, verdien mekaar Ek stel myself weer voor aan n vreemde stem Probeer die voorafgestelde idees ontken Jy het die oorlog gewen Want in my slaap roep ek steeds jou naam En in my kop is jou foto nog geraam Ek sukkel steeds om op te staan Die 2 maande voel soos 2 jaar Alles is nogsteeds deurmekaar En in retrospek Julle 2 maak my net naer Want sys n keindorpie onderwyseres En eks n blou oog klein dorpie argitek Terwyl ons saam was het sy aangelê by my Ja julle twee verdien die Klein dorpie mentaliteit Dit is die makste honde wat die seerste byt Terwyl ons saam was het sy aangelê by my Maar julle 2 verlaat my Jy het my gebreek, ja jy het my geskeer Nou sit ek weer alleen x2 Kleindorpie onderwyseres en jys/eks n Blou oog klein dorpie argutek Terwyl ons saam was het jy/sy Aangelê by haar/my maar julle 2 Verdien die Klein dorpie mentaliteit Dit is die makste honde wat die seerste byt Terwyl ons saam wat het jy/sy aangele By haar/my ja julle twee Verdien mekaar Regisseur: George van Rooyen Konsep: George van Rooyen Kameras : Michael Van Zyl Vervaardigers: Marno Koen Michael Van Zyl George van Rooyen Kobie Koen Tertius Human Redigeerder: Michael Van Zyl Grimering: SKULPTED By Kai Platemaatskappy: CoolerBox Records Liedjie vervaardig en opgeneem deur: Tertius Human/ CoolerBox Studios Liedjieskrywer / Publikasie: Zoé Jacobs & Zaan Sonnekus // Vonk Uitgewers CC © CoolerBox Records 2024